Logo

Amptelike lokprent – Appels en Bome

Video
27 Januarie

Andrea wil graag van die tragedie van haar dogter se afsterwe gebruik maak om haar kleindogter te leer ken, maar Katya vind hierdie versoening van ‘n ouma-kleinkind verhouding baie moeilik.