Logo

‘n Besige jaar wat voorlê – Net mens

Video
26 Januarie

kykNET-digitaal het gaan inloer by die bekendstelling van “Net mens”, ‘n splinternuwe dokumentêre-reeks, waarvan die geliefde Binnelanders-akteur, Reynardt Hugo ook die vervaardiger en regisseur van is. Ons het ook met ‘n paar bekendes gesels oor hulle planne vir 2023!