web uni tv guide
web uni tv guide

Winslyn

144FinansiesPG13

Winslyn: Theuns Botha, Besturende Direkteur: MediCoop

Video
08 November

Die land se banksektor is vinnig besig om ‘n gedaanteverwisseling te ondergaan, en het ‘n vêrdere spong gegee met die stigting van ‘n nuwe koörperatiwe bank vir die mediese sektor. Voormalige uitvoerende bestuurslid vir gesondheid in die Wes-Kaap, en nou Besturende direkteur van MediCoop, Theuns Botha, sluit nou by my aan. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!