web uni tv guide

Trend Episode 3 - Spoegwolf, Leandie du Randt en animasie

Video
09 November

Ons maak 'n draai by Leandie du Randt en sy vertel ons alles wat ons moet weet van haar nuwe boek, My Hacks vir die Lewe. Ons kuier saam met Spoegwolf en die ouens deel met ons hulle drome. As jy ook meer wil uitvind oor animation, maak seker jy tune in!