web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Rose de Wet

Rose de Wet

Rose is baie loopbaangedrewe. In die proses skeep sy haar dogter, Nina, af. Sy het arm grootgeword en hard gewerk om te kom waar sy is. Haar ouers het al hulle spaargeld gebruik om haar universiteit toe te stuur. Sy het ’n passie daarvoor om mense te help om geregtigheid te kry.