web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
R copy

Roelof Schoeman

Roelof Schoeman is Lena se man. ’n Stil, geduldige data-analis. Hy geniet oefening en ’n gesonde leefstyl, in teenstelling met sy vrou wat soms dae lank agter haar rekenaar verdwyn. Hy is ook ’n goeie, streng, maar regverdige pa vir Henry, al is dit nie sy eie kind nie.