web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13

Liefie (Loulene) Vermaak (1970's)

Vertolk deur Méla Swanepoel

Liefie is Mart se melodramatiese jonger suster wat haar verbeel haar lewe is ’n fliek. In teenstelling met Mart is sy totaal en al selfversekerd en gemaklik in haar eie lyf.

Dinge van 'n kind