web uni tv guide
Suidooster TX change Slim BB
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Stoffel

Stoffel

“Ek het ’n goeie sin vir humor en lag graag. Wanneer iemand hulp nodig het sal ek sover moontlik probeer help. My hande staan vir niks verkeerd nie – ek hou van planne maak.”

Klik op ‘LEES MEER’ indien jy belangstel in Stephen.

OUDERDOM: 30
KINDERS: Geen
KWALIFIKASIE: Matriek
BOERDERY: Gemeng
AREA: Rooiwal, Koppies, Vrystaag
HUISTAAL: Afrikaans
HUWELIKSTATUS: Ongetroud
LENGTE: 1.93 m
BOER/BESTUURDER: Boer

OPSOEK NA:
Sy moet lekker saam my kan lag. Dis belangrik dat sy verstaan ek werk lang ure en dat sy dit ondersteun. Ek soek 'n meisie wat van die natuur hou en 'n bok vir sports is. Haar oë moet blink as sy vir my kyk. Sy moet 'n Christen wees.

LEWENSSKETS EN BELANGSTELLINGS:
Netheid is vir my belangrik. Elke ding het sy plek. Ek is ’n grapgat en geniet dit om poetse te bak. Een van my stokperdjies is om natuurfoto’s te neem. Ek hou ook van jag, en soms motorfietsry.

LESSE UIT VORIGE VERHOUDINGS:
Daar is geen plek vir jaloesie in ’n verhouding nie. Vertroue is belangrik. Ek het ook geleer om nie my hart te vinnig weg te gee.

BESTE EIENSKAPPE:
Ek het ’n goeie sin vir humor en lag graag. Wanneer iemand hulp nodig het sal ek sover moontlik probeer help. My hande staan vir niks verkeerd nie – ek hou van planne maak.

SLEGSTE EIENSKAPPE:
Ek kan soms baie hardkoppig wees. Soms werk ek so hard aan my toekoms dat ek vergeet om tyd te maak vir die meisie van my toekoms. Partykeer wil ek alles self doen en dan plaas ek onnodig druk op myself.

IS HY ROMANTIES EN DIE IDEALE ROMANTIESE AFSPRAAK:
Ja, ek dink ek is. Om ’n piekniek mandjie te pak en tussen die sonneblomme te gaan sit en tyd saam met haar te spandeer.

HET STOFFEL JOU HARTSNARE GEROER? SKRYF DAN VIR HOM ’N BRIEF!

Boer Soek ’n Vrou: Minki en seisoen 10 se boere

1 van 10