Veertig, smous sonbrille by die mark reg langs haar ma se boekstalletjie. Mooi, ontplof ongelukkig te maklik, dan raak sy gewelddadig. ‘n Afgryslike fout in haar verlede maak haar nog maller.