web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Stian Bam   Mid

Christo

+ Kampvegter vir aarde
- Swak kommunikeerder

Christo du Toit is Sean se pa en ’n kampvegter vir die Karoo en sy diverse plantspesies. Die dorre landskap wat hy bestudeer weerspieël egter ’n gebrekkige gesinslewe en hy is amper nooit by die huis nie, of altyd in sy studeerkamer. Dit sou beter gewees het as hy ‘n kampvegter vir sy gesin was.