web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
CHANEL | Lauren Botha – Poena

Chanel de Kok

Vertolk deur Lauren Botha

Sy is 24-jaar oud, was hoofmeisie en is brand ambassador van die Lekkerlyk Paradys Club. Sy werk as grimeerkunstenaar by Martino’s Funerals en soek liefde op die webblad Boere Brides.