PRONTUIT – ADHD, DEMENSIE, OUTISME TYDENS DIE INPERKING – SEG 1 – 11 MEI 2020
Die inperking weens die COVID-19-pandemie het die afgelope 46 dae vir ongekende ontwrigting gesorg. Ons gesels met kenners oor die dikwels onopsigtelike slagoffers van die inperking en die gevolge daarvan op hierdie persone en hulle gesinne. My eerste gas is Sorein Steyn, ‘n arbeidsterapeut en ADHD-lyer. Sy sluit nou via Skype by my aan om te gesels oor die impak van die inperking op ADHD-lyers.
The lockdown due to the ongoing COVID-19 pandemic which has lasted 46 days to date, has brought about never before seen disruption to the country and its people. We chat with experts about the silent victims of the lockdown and the effects thereof on the victims and their families. Sorein Steyn, an occupational therapist who has been diagnosed with ADHD joins Kabous via Skype to chat about the effects of the lockdown on people who suffer from ADHD.