web uni tv guide
web uni tv guide

Kwêla

144LeefstylPG13

Dorp van die Jaar 2022 (streek 7 - 9) – Kwêla

Video
01 Mei

Kwa-Zulu Natal, Namibië en Limpopo, ons derde kompetisie-streke vir Kwêla Dorp van die Jaar 2022, se semi-finaliste is nou bekend. Onthou om vir jou gunsteling-dorp te stem.