web uni tv guide

Scheepers stort hul harte uit – Kwarantyn

Video
24 Junie

Om ‘n middelgrond te vind is nie maklik nie, maar tydens week 2 moes die Scheepers hartsake praat, en oor die druk van sosiaale-media, hulle nuwe leefstyl, en mekaar praat. Daar was trane, maar almal is ook nader aan mekaar.