web uni tv guide

Dag 23 – Ontspan alles – Kwarantyn

Video
02 Julie

Goeie raad vir moeilike tye (en om stywe spiere te voorkom). As jy die ontbytprogram oefensegmente op TV mis, laat Heinrich sommer daai spasie vul – met hierdie na-oefen afkoel oefening. Ontspan jou brein, en ontspan jou tong.