web uni tv guide

Dag 12: Sjoe, maar dis lekker by die spa - Kwarantyn

Video
21 Junie

Van kamma-betaal, 'n spesiaale tydgleuf vir almal en teesakkies op die oë, Austin en Kel-Cee het almal met 'n spa-dag verras. #SpanScheepers het bewys hulle weet hoe om mekaar te laat lag, en pamperlang.