Logo
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
character in drama series Viola Barends

Viola Barends

Vertolk deur Bianca Flanders.

Viola Barends is die berader by die skool en Inge se huismaat. Sy vrees nie gesag nie en sal vinnig opstaan vir dit wat sy glo reg is.