Logo
kykNET_Juffrou_X_Slim_billboard
web uni tv guide

Juffrou X

144Drama16 VSL
Lionel Snyders character in drama series

Lionel Snyders

Vertolk deur Charlton George.

Lionel Snyders is die opsigter, die oë en die ore van die skool. Hy het egter ’n verlede waarvan hy graag wil vergeet.