web uni tv guide
Hotel

Amptelike voorskou – Hotel

Video
06 Desember

Presies dieselfde, net anders, maar beslis net so snaaks. Die span van #Hotel maak in Januarie weer ’n draai vir ’n vyfde – en finale – seisoen en soos gewoonlik is daar genoeg kinkels en kwinkslae om kykers te laat skaterlag.