web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Slank_Carina Kruger

Carina Krüger

Ek het grootgeword op ’n plaas naby Heidelberg in die Transvaal en was van kleins af lief vir kos. 

Ek het opera by TUT gestudeer en ’n jaar oorsee opera gaan studeer, teruggekom en die singende toergids geraak. 

Ek was al omtrent op elke dieet en kan jou vertel wat waar jy wat weeg, spuit of shake. Ek sal graag wil leer om die regte besluite oor kos te neem en nogsteeds lekker te eet. 

Ek is lief vir die natuur, hou van forel visvang, om mense beter oor hulself te laat voel en sing vir die groep die Koeksisterzzz. 

Ek hou van geskiedenis, kultuur, musiek, kos - boontjies en aartappels, skaapribbetjie en pampoenkoekies en ek glo in God en leef volgens my ma se lewensslagspreuk: Leef die lewe.