web uni tv guide
Hotel S5 Slim
Mooiweer en warm

Bokkie Oktober

Skriba van die kerk, in sy 50s, glo dat alles – ook ‘n vlooimark op kerkgrond – volgens Bybelse reëls bestuur moet word. Alleenloper. Eensaam as hy nie met kerksake besig is nie, het in die geheim ‘n crush op sy dominee.

Nog vermaak