Die nuwe kykNET-dramareeks, “Een keer om die son”, volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Elk van die twaalf episodes beeld ’n maand in hulle lewe uit.
"Dis al hoe hulle jou uitlos: Jy vertel vir hulle wat hulle wil hoor."
– Markus