Diepe Waters
144
Telenovela
13 VL
Welkom
Video's
Nuus
Wie gaan na die Olimpiese Spele toe?
Video
“Dis vir jou, Karla” – Diepe waters
Die Swart Marlyne-swemmers word aangemoedig om vir Karla te swem by die Olimpiese Spele.
Video
Voorskou: 1 - 4 Julie 2024 – Diepe waters
Zelda se plan het nagevolge waarvan sy nie hou nie – plaas dit nou vir Tshepo in gevaar?
Video
Karla, Charity in gevaar – Diepe waters
Michelle gee 'n instruksie aan haar handlanger en 'n bakleiery breek uit tussen hom en Arno.
Video
Voorskou: 24 - 27 Junie 2024 – Diepe waters
Gaan Henry se huiskonsert 'n wins maak? Hoekom voel Jacques uitgesluit? En wat gaan gebeur tussen Michelle en Charity? Skakel in Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.
Video
Hallo weer André – Diepe waters
André en Theresa maak 'n afspraak om mekaar te sien.
Video
Voorskou: 17 - 20 Junie 2024 – Diepe waters
Gaan Michelle kry wat sy wil hê? En, wat gaan Theresa vir Jacques vertel?
Video
Michelle se aanbod – Diepe waters
Wat bied Michelle vir Charity aan?
Video
Voorskou: 10 - 13 Junie 2024 – Diepe waters
Dinge is besig om te veel te raak vir Tshepo. Wat is Michelle se aanbod aan Charity? En, wat voer Zelda nou weer in die mou?
Video
"Jy's my held" – Diepe waters
Wim worstel met die feit dat hy iemand se lewe geneem het en Rose probeer hom troos.
Video
Voorskou: 3 - 6 Junie 2024 – Diepe waters
Gaan die polisie die De Wets se "stalker" kan vas trek? Gaan Pam en Rossouw vrede maak? En, wat is die stap vorentoe vir Boskruin en Môreson se gemeentes?
Video
“Nou verdrink ek” – Diepe waters
Karla breek op met Arno en hy vat nie die nuus goed nie.
Video
Voorskou: 27 - 30 Mei 2024 – Diepe waters
Wie teiken die De Wet-gesin? Wat vind Sanet uit oor Ria? En, hoekom is Ben so ontsteld?
Video
Aangename kennis Damian – Diepe waters
Sal Nina deur Damian 'n beurs van Amerika kan los slaan?
Video
Voorskou: 20 - 23 Mei 2024 – Diepe waters
Is Rose, Wim en Nina se lewens in gevaar? Sanet en Ben ontvang slegte nuus. Rossouw wil sy pa bewys waarin hy in staat is; sal hy dit kan regkry? En, wat is Zelda se plan?
Video
“Gaan nie my kerk op gee” – Diepe waters
Ria lig vir Sanet in dat sy vir haar kerk sal veg.
Video
Voorskou: 13 - 16 Mei 2024 – Diepe waters
Sit Zelda agter die besoedeling van die Swartmarlyne se swembad? Of is dit Henry se skuld? Gaan Rossouw saam met Pam werk? En, wat beplan Ria en Sanet?
Video
Môreson se predikantspaar – Diepe waters
Watter gemeente se dominee gaan die hoof wees van die twee bedienings: Boskruin of Môreson?
Video
Herinneringe van Mohavi – Diepe waters
Tshepo en sy oom treur oor sy neef, Mohavi.
Video
Voorskou: 6 - 9 Mei 2024 – Diepe waters
Lettie is reg om 'n geveg teen Gys te begin. Rossouw kry ontstellende nuus. En, Sanet het planne vir Chris en Karla.
Video
Arno word uitgevang – Diepe waters
Karla is in trane toe sy Arno uitvang: Hy misbruik weer dwelms.
Video
Voorskou: 29 April - 2 Mei 2024 – Diepe waters
Rossouw hoor iets ontstellend. Van die Swartmarlyne se swemmers beleef 'n terugslag. En, Lettie moet 'n moeilike besluit neem.
Video
Mohavi se horlosie – Diepe waters
Tshepo kry onverwags 'n mooi geskenk van sy nefie, Mohavi.
Video
Voorskou: 22 - 25 April 2024 – Diepe waters
Wie gaan die kortlys behaal vir die swemafrigter-pos: Gys of Anja? Arno en Karla se verhouding ly. En, Tshepo kry ontstellende nuus oor Mohavi.
Video
Voorskou: 15 - 18 April 2024 – Diepe waters
Zelda het 'n slinkse plan om Gys te verneder. Anja en Tshepo wroeg onderskeidelik met iets. En, Charity loop iemand bekend raak.
Wys nog
24 van 207