Logo
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13 VL
Johan is Gys Swarts se hormonale kleinseun en Karla se broer vertolk deur Liam Bosman

Johan Swarts

Johan is Gys Swarts se hormonale kleinseun en Karla se broer. Hy probeer sy bes om sy oupa in die swembad te beïndruk. Johan kry erge mededinging van Tshepo. Hy is uiters kompeterend en hou nie daarvan om tweede te kom nie. Johan is gewoond aan die aandag van die meisies en hy hou daarvan.