Logo
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13
Nicolette Nortje Binnelanders Profile

Nicolette Nortjé

Nicolette is ’n ambisieuse, kompeterende jong Ongevalle-dokter. Sy is manipulerend en agteraf. Sy en Liam was in ’n verhouding maar sy het dit beëindig nadat sy dit nie langer kon hanteer toe hy depressief was ná sy ongeluk nie. Sy en Liam se pa, Dawid Opperman, was ook in ’n verhouding. Sy is tans enkellopend.