Logo
Binnelanders S14 Slim BB
web uni tv guide

Binnelanders

144Sepie13
Karen Kriel Binnelanders Profile

Karen Kriel

Karen is ’n verpleegsuster en neem haar werk baie ernstig op. Sy staan alombekend as Binneland se “hoofmeisie”. Sy en Liam is in ’n ernstige verhouding.