Bewonder & Bewaar Met Bonné De Bod
144
Natuur
PG13
Welkom
Video
Luiperd in die natuur vrygelaat – Bewonder & Bewaar
Video
02 Junie
Bonné kyk toe soos 'n luiperd in die natuur hervestig word.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Kameelperd gevang – Bewonder & Bewaar
'n Kameelperd word gevang sodat ’n spesiaal gemaakte nekband met ’n klankopnemer aan die dier se nek gesit word. Dit is ’n wêreld-eerste om hulle kommunikasie in die natuur op te neem.
Nuus
"Bewonder & Bewaar met Bonné de Bod" is terug met betowerende landskappe en natuur-avonture
Bonné de Bod reis weer na afgeleë wildernisse om onder andere natuurbewaarders te ontmoet.
Video
Grizzly-bere – Bewonder & Bewaar
Bonné de Bod bewonder haar aan die Grizzly 1063-beer – tog so ver, tog so naby!
Video
Voorskou: 13 - 17 Mei 2024 – Suidooster
Suzie maak 'n deurbraak in Herschel se saak. Gaan hy uiteindelik vrygelaat word? En, Noelle het 'n verrassing vir Gary.