Logo
Arendsvlei S6
web uni tv guide

Arendsvlei

145Telenovela13 V

Kyk saam met ons terug

Voorskou: 10 – 13 Junie 2024 – Arendsvlei Image : 18108
Voorskou: 13 – 16 Mei 2024 – Arendsvlei Image : 18094
Voorskou: 13 – 16 Mei 2024 – ArendsvleiDie winkeleienaars kom tot ’n besluit in verband met Desmond se aanbod.
Voorskou: 20 – 23 Mei 2024 – Arendsvlei Image : 18092
Voorskou: 20 – 23 Mei 2024 – ArendsvleiLee-Roy is nie eerlik oor hoekom Anna in die Vlei is nie. Adam kry vir Rachel en Bompie in mekaar se arms.
Voorskou: 3 – 6 Junie 2024 – Arendsvlei Image : 18093
Voorskou: 3 – 6 Junie 2024 – ArendsvleiLionel bevraagteken Lee-Roy se besluit om met Devon uit te maak. Abigail sien ’n visie van Adam waarin hy gelukkig lyk.
Voorskou: 27 – 30 Mei 2024 – Arendsvlei Image : 18061
Voorskou: 27 – 30 Mei 2024 – ArendsvleiDevon en Anna leer mekaar ken. Sasha vind haarself in Emile se arms.
Voorskou: 6 – 9 Mei 2024 – Arendsvlei Image : 17980
Voorskou: 6 – 9 Mei 2024 – ArendsvleiLee-Roy en Devon se verhouding neem ’n nuwe draai. Lionel help Hein om die waarheid te sien.
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – Arendsvlei Image : 17916
Voorskou: 15 – 18 April 2024 – ArendsvleiAudrey gee vir Desmond raad, wat gevaar vir Janice inhou. Lee-Roy is skielik lomp en ongemaklik in Devon se geselskap.
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – Arendsvlei Image : 17896
Voorskou: 8 – 11 April 2024 – ArendsvleiDesmond wil met Rachel trou, maar iemand sit ’n stokkie voor dit. Lee-Roy help vir Sasha om Devon oor te wen.
Voorskou: 12 – 15 Februarie 2024 – Arendsvlei Image : 17886
Voorskou: 12 – 15 Februarie 2024 – ArendsvleiLanges se poging om vir Eva wraak te neem, loop lelik verkeerd. Abigail en Beatrice vier Clint se verjaarsdag met ’n intieme seremonie, terwyl Kyle hulle ten volle ondersteun.
Voorskou: 19 – 22 Februarie 2024 – Arendsvlei Image : 17887
Voorskou: 19 – 22 Februarie 2024 – ArendsvleiBeatrice en Kyle stry oor die gas in haar huis. Lionel maak 'n skokkende ontdekking.
Voorskou: 26 – 29 Februarie 2024 – Arendsvlei Image : 17888
Voorskou: 26 – 29 Februarie 2024 – ArendsvleiBompie oortuig Desmond dat hul IT-sentrum maklik gaan wees om te bestuur. Koppe slaag nie daarin om leerders te oortuig om by sy aanlyn handelskema in te koop nie.
Voorskou: 11 – 14 Maart 2024 – Arendsvlei Image : 17889
Voorskou: 11 – 14 Maart 2024 – ArendsvleiKyle vind waarna hy soek wanneer hy begin om die IT-sentrum se dekmantel oop te krap. Lennie ontvang ’n kommerwekkende oproep van die tronk af.
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei Image : 17890
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – ArendsvleiBeatrice bied aan om vir Adam privaat lesse te gee. Lennie probeer vir Eva oorreed om vir eers haar planne te laat vaar. Bompie wil dinge verder vat met Rachel, maar sy skop daarteen.
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – Arendsvlei Image : 17885
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – ArendsvleiAdam trek uit die Galant-huis. Lee-Roy het 'n ernstige gesprek met Janice en Lionel.
Voorskou: 5 – 8 Februarie 2024 – Arendsvlei Image : 17572
Voorskou: 5 – 8 Februarie 2024 – ArendsvleiBrommer word wakker in Karelse se plek en Desmond se planne realiseer.
Voorskou: 22 – 25 Januarie 2023 – Arendsvlei Image : 17532
Voorskou: 22 – 25 Januarie 2023 – ArendsvleiNiks maak meer sin vir Lionel of Abigail nie. Birdy deel 'n ernstige gesprek saam met Nicolene.
"Clint was my 'soul mate'" – Arendsvlei Image : 17523
"Clint was my 'soul mate'" – ArendsvleiBeatrice en Abigail praat oor hoe Clint hulle lewens geraak het.
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei Image : 17505
Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Arendsvlei'n Roudiens word gehou vir Clint. Tereska maak oop teenoor Christopher en vertel hom iets wat hy nie wou hoor nie. Janice en Desmond se bande versterk. Skakel in volgende week vanaf Maandag tot Donderdag om 19:30 op DStv-kanaal 145 en bly op hoogte van die drama in die Vlei.
"Bring hom terug!" – Arendsvlei Image : 17489
"Bring hom terug!" – ArendsvleiBeatrice en Abigail kry die slegte nuus oor Clint.
Voorskou: 8 - 11 Januarie 2024 – Arendsvlei Image : 17487
Voorskou: 8 - 11 Januarie 2024 – ArendsvleiJanice wil met Desmond gesels en Bea kry slegte nuus.
Voorskou: 1 – 4 Januarie 2024 – Arendsvlei Image : 17462
Voorskou: 1 – 4 Januarie 2024 – ArendsvleiBea groet vir Clint en Janice onthou iets van haar verlede.
Beatrice se troudag – Arendsvlei Image : 17442
Beatrice se troudag – ArendsvleiClint oortuig vir Beatrice om nie saam met Kyle te trou nie!
Voorskou: 25 – 28 Desember 2023 – Arendsvlei Image : 17428
Voorskou: 25 – 28 Desember 2023 – ArendsvleiBeatrice en Kyle kry uiteindelik kans om te praat; hoe gaan die gesprek afloop? En Lee-roy ontstel sy pa met 'n ongemaklike vraag.
Voorskou: 18 – 21 Desember 2023 – Arendsvlei Image : 17429
Voorskou: 18 – 21 Desember 2023 – ArendsvleiJanice kry nog nuus wat haar hewig ontstel. Beatrice maak 'n besluit oor wie haar in die kerk gaan bring op haar troudag. Gaan Emile 'n deurbraak kry?
Voorskou: 10 – 13 Junie 2024 – Arendsvlei

Hierdie sal ook jou aandag trek

NOG VERMAAK

Vandag
Môre
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag