Arendsvlei
145
Telenovela
13
Welkom
Video's
Foto’s
Nuus
Karakters
Voorskou: 12 – 15 Februarie 2024 – Arendsvlei
Video
10 Februarie
Langes se poging om vir Eva wraak te neem, loop lelik verkeerd. Abigail en Beatrice vier Clint se verjaarsdag met ’n intieme seremonie, terwyl Kyle hulle ten volle ondersteun.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 19 – 22 Februarie 2024 – Arendsvlei
16 Februarie
Voorskou: 26 – 29 Februarie 2024 – Arendsvlei
23 Februarie
Voorskou: 11 – 14 Maart 2024 – Arendsvlei
08 Maart
Voorskou: 1 – 4 April 2024 – Arendsvlei
29 Maart
Voorskou: 25– 28 Maart 2024 – Arendsvlei
22 Maart
Voorskou: 5 – 8 Februarie 2024 – Arendsvlei
02 Februarie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 10 – 13 Junie 2024 – Arendsvlei
Langes keer terug na Arendsvlei en probeer dinge regmaak. Abigal kry ’n groot skok in die Cupido-huis.
Video
Voorskou: 1 - 4 Julie 2024 – Diepe waters
Zelda se plan het nagevolge waarvan sy nie hou nie – plaas dit nou vir Tshepo in gevaar?
Video
Voorskou: 26 – 29 Februarie 2024 – Arendsvlei
Bompie oortuig Desmond dat hul IT-sentrum maklik gaan wees om te bestuur. Koppe slaag nie daarin om leerders te oortuig om by sy aanlyn handelskema in te koop nie.
Video
Voorskou: 19 – 22 Februarie 2024 – Arendsvlei
Beatrice en Kyle stry oor die gas in haar huis. Lionel maak 'n skokkende ontdekking.