web uni tv guide
Alles Malan – Slim
web uni tv guide

Alles Malan

144DramaPG13 L
Tannie Bybie vertolk deur Lizz Meiring - Diepe Waters (S1)

Tannie Bybie

Tannie Bybie is arm, maar eerlik. Sy draai nie doekies om nie en is ’n gesagsfiguur. Sy dra ’n groot geheim saam met haar. Bybie se oë mis niks nie. Sy was nog altyd enkellopend en het Meghan in pleegsorg geneem toe sy vyf jaar oud was en haar grootgemaak.