kyknet channel logo

Aandag, alle grootmense! – Kyk wie praat

Nuus
04 Oktober 2024
Die klas vir Kyk wie praat seisoen 4 is gereed, en nou is ons op soek na jou!
Kyk wie praat

Poets jou skoene blink en trek jou sokkies op vir ’n kans om te speel vir R100 000!



Stuur ’n e-pos met jou naam en van na [email protected]

Inskrywings sluit 24 Oktober 2024.