web uni tv guide
kykNET_SSF_2024_TV_Persoonlikheid_Slim_Billboard

Maak jou merk in die 12de Silwerskermfees

Wie was jou gunsteling TV-persoonlikheid? Maak jou merk die jaar om vir jou gunsteling te stem met die Silwerskermtoekennings vir TV en film.

kykNET_SSF_2024_TV_Persoonlikheid_960x640

Stem vir jou gunsteling TV-persoonlikheid

Jy kan 5 keer stem vir jou gunsteling tydens die stemperiode, wat  5 Augustus om 12:00 sluit.