Universiteite ná die pandemie | KN VERSLAG| 21 MEI | kykNET
Die Covid-19 pandemie het instellings van hoër onderwys, soos universiteite, gedwing om veranderinge te maak. Lourensa Eckard praat met Dr. Wynand Boshoff, Dr. Theuns Eloff en prof. Adam Habib oor hoe die toekoms van universiteite in SA moontlik gaan lyk.
After the pandemic: universities in SA | KN VERSLAG | 21 MAY | kykNET
The Covid-19 pandemic has forced higher education institutions to make changes that might prove to be permanent. Lourensa Eckard spoke to Dr. Wynand Boshoff, Dr. Theuns Eloff and prof. Adam Habib about the future of universities in South Africa.