© Spoegwolf (PTY) LTD 2018
Oorspronklike Liedjie deur Danie Du Toit
Oorspronklike Musiek deur Spoegwolf
Die Donker Toring is beskikbaar op iTunes, Google Play en shop.spoegwolf.com
Produced by Spoegwolf
Director: Chris von Wielligh
Assistant Director: Danie du Toit
DOP/Camera Operator: Hugo Brand
Editing & Colour Grade: Chris von Wielligh
Spoegwolf is:
Danie du Toit
Chris von Wielligh
Moskou du Toit
Albert van der Merwe
Extra Cast:
Marguerite van Eden
Bianca du Toit
Margie Ackerman
Shot on location Sunset Recording Studios, Stellenbosch.
Spesiale Dankie aan:
Jurgen von Wechmar, Johan en Hendrik Cronjé, Hugo Brand, Marguerite van Eden, Bianca du Toit, Margie Ackerman.
'Winter', lirieke en song deur Danie du Toit. Musikale verwerking deur Spoegwolf. Vervaardig deur Chris von Wielligh en Jurgen von Wechmar.
Lirieke:
met jou oë soos winter
die bries kom van diep uit die see
het ek jou in die dood al ontmoet?
sit my in jou bloes
as dit raas in die dorp
ek het jou in my bloed hoor klop
die nag is gesplinter
met silwer van diep uit see
ek het jou op my laaste ontmoet
sit my in jou bors
as dit raas in jou mond
ek het jou in my bloed hoor klop
ek het weer verdwaal in die veld
jy’t die sterre oor my uitgegiet
as jy daai lot kan vergewe,
kan ek nog buite jou klere gaan hang
en die wind op ons roep
die bome, die koor
ek weet jy wou dit hoor
jy’t my gevra
ek het al hierdie goed
van die jeug en die bloed
tussen mense vergeet
sit my in jou plan
as dit raas in jou kop
ek kan jou in my toekoms voel