kyknet channel logo

Die einde is in sig - Juffrou X

Video
18 Junie

Vanaand kom alles tot 'n punt. Wie gaan uiteindelik oorwin? Moenie die laaste episode van #JuffrouX misloop nie, vanaand om 20:00 op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.