Logo

Amptelike lokprent – Koningkryk van Korona

Video
02 September

Wanneer Pieter se vrou Covid-19 opdoen, skep hy vir sy seuntjie, Wian, ‘n denkbeeldige wêreld om die nare waarheid dat sy ma siek is te verdoesel. Gaan Pieter en Wian ontnugter word of gaan hulle feëverhaal in ‘n sprokie eindig?