Logo

Amptelike lokprent – Die lang langnaweek 1

Video
22 November

Al Lenke se vorige verhoudings is rampspoedig beëindig en haar gesin is bekommerd oor die feit dat sy so "alleen" is. Die gesin leer vinnig dat selfstandige Lenke van plan is om ma te word - op haar eie.