kyknet channel logo

Amptelike lokprent: Banana Air

Video
03 September

'n Nuwe komediereeks uit die pen van Willie Esterhuizen, Banana Air, beloof om kykers te laat skater. Dis nou as ’n Banana-vlug vir ’n verandering betyds is... ✈️ #BananaAir begin Maandag, 30 September om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 en #DStvStream.