04 Januarie
4 Porsies
Frans
3
Dié heerlike resep vir appel-en-vla-tert (Tarte Normande) is in ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei. Kry die resep hier.
1 vel gevriesde skilferkorsdeeg
4 groot appels
2 eiers
½ k suiker
½ k amandelmeel
½ k vars room
2 e appelbrandewyn
amandelskyfies
Donkersjokolade-lava