26 Julie
Gebak
3
Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep.
Sponskoek
Appelkooskonfyt
Piesangs
Suurlemoensap
Vanieljeroomys
Vrugtekoekmengsel
Eier
Sout
Strooisuiker
Foelie
Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!
Hoender met teriyaki-sous op udon noedels en papinoslaai