web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13 V
Margit 2

Ds. Vera Klopper

Vertolk deur Margit Meyer-Rödenbeck.
Vera was ‘n marine bioloog voor die Here haar geroep het. Wyd belese kan sy die Bybel, Koran en Torah net so goed soos Sylvia Earle aanhaal. Sy het ‘n ondeunde s’n vir humor en voer ‘n oop gesprek met die Here. Sy’t vinnig aangepas by die klein dorpie en ken alles en almal. Tot sy en Anna kom goed oor die weg wat Sofia opsigself as ‘n wonderwerk beskou. Vera was nog nooit in ‘n langtermyn verhouding nie.