web uni tv guide
web uni tv guide

Suidooster

144Soap13
Amanda

Amanda Bekker

vertolk deur Natasja Jacobs
Amanda Bekker is op 30 Januarie 1980 gebore. Sy is ’n geleentheidsbeplanner, maar werk ook saam met Kristien du Toit as ’n skakelwese-beampte.

Sy en Reitz Bekker is op 18 September 2020 getroud. Sy is 13 jaar ouer as Reitz. Dit is haar tweede huwelik. Sy was voorheen met Heinrich Meyer getroud. Haar nooiensvan is Steyn.

Haar beste vriendinne is Kristien, Renate en Jana.