Jacques werk al sedert 2005 as video-joernalis en skrywer en was al werksaam in verskeie Afrika-lande sowel as die Midde-Ooste.
In 2015 het hy ’n Vodacom-toekenning ontvang vir sy werk gedurende die vreemdelingehaat-geweld in Suid Afrika. In 2016 het hy voor kykNET Verslag se kameras ingeskuif as veldjoernalis.
Jacques is op sy gelukkigste langs ’n bosveldvuur met ’n kitaar in sy hand.