web uni tv guide
Plaasjapie

Marius: Toe en nou – Plaasjapie

Video
11 Augustus

Marius is beskryf deur sy mede-deelnemers as ‘n ‘amazing’ ou, maar tog moes hulle die moeilike keuse maak om hom uit te stem in vandeesweek se episode van Plaasjapie. Kyk hier terug na sy Plaasjapie-reis.