web uni tv guide
Plaasjapie

Judas-bok – Agterplaas

Video
18 Augustus

Die twee spanne - Soetmelksvlei en Noubees - kan vir enigeen in hul eie span, asook die ander span stem. Ons sien in 'n eksklusiewe video wie het vir Roche uitgestem.