Oppiestoep
144
Geselsprogram
PG13
Welkom
Video's
Nog Programme
Video
Die reis Kaap toe – OppieStoep
Warren Geraldo Louw, 'n sosiale media sensasie, vertel van 'n tyd toe sy ma-hulle saam met die sustersbond in die taxi Kaap toe gekom het.
Video
Ou Matiel – OppieStoep
Nico Smit vertel ’n storie oor mense van die Kalahari.
Video
Proefkonyne – Oppiestoep
Wicus van der Merwe vertel van 'n vriend wat pille ontwerp het wat bejaardes jonger maak.
Video
"Pavement" – OppieStoep
Mervin "Shorty" Beukes vertel 'n storie oor mense in Namibië en Pietman vertel oor 'n juffrou wat sukkel met 'n kind se skoolskoene.
Video
Die begrafnisondernemer – Oppiestoep
Pieter Koegelenberg vertel ’n storie van ’n uitstappie met sy pa, ’n begrafnisondernemer.
Video
Vinnigste ding in die wêreld – Oppiestoep
Die gaste op hierdie week se Oppiestoep is Pellie Brink van Radio Namakwa, Johan Roos van Bok Radio en Tracey Lange van KFM. Pellie vertel oor 'n outjie wat werk gesoek het.
Video
Stories uit Voetspore – Oppiestoep
Johan Badenhorst, aanbieder van die program Voetspore, is een van die gaste op Oppiestoep se tweede episode. Hy vertel 'n paar staaltjies wat hy gehoor het op sy program.
Video
Doringtak – Oppiestoep
Danneline Ramsden vertel 'n storie wat in 'n plaaslike hof in die Namakwaland destyds plaasgevind het waar 'n man 'n doringtak gebring het om te bewys hy is nie die pa van 'n kind nie.
Video
‘Hy kan nie eens swem nie’ – OppieStoep
Pietman Geldenhuys het dié storie oor ‘n verskriklike duur hond net té lekker vertel!
Video
Vindingrykheid – Oppiestoep
Pietman vertel 'n vlugtige verhaal oor 'n baie kort reis...
Video
Die wind in Windhoek – Oppiestoep
Dié storie deur Lyntjie Jaars het ons laat lê van die lag!
Video
Lekker Jan! – Oppiestoep
Wie is dan nou nie lus om te skoffel op hierdie deuntjie nie?
Video
Rooiworsies, vlamme en katte – Oppiestoep 5
Dié staaltjie sal maak dat ons nooit weer dieselfde sal kyk na katte en melk nie…
Video
Storievertel in Afrikaans – OppieStoep 5
Kom lag lekker saam met die nuwe seisoen van OppieStoep vanaf 3 Julie 2021 om 19:30.
Video
Soos blits – Oppiestoep
Kyk, ’n vliegtuig is vinnig, maar het jy al ’n rooi Pegasus-lorrie in aksie gesien?
Video
Tannie in ‘trokkie’ – Oppiestoep.
Vind uit wat gebeur wanneer twee susters die pad dorp toe aandurf in ’n ‘trokkie’.
Video
‘Padskraper-padskraper’ – Oppiestoep
Só breek jy ’n ongemaklike stilte op die pad.
Video
Stywe lyne – Oppiestoep
Kurt Darren vertel van die keer toe hy iets baie onverwags ingekatrol het.
Video
Tel die volk – Oppiestoep
Albert Bok vertel van 1994, die nuwe Suid-Afrika en die sensus van daardie jare.
Video
Muskietejag – Oppiestoep
Human du Toit gee nuwe betekenis aan A.D. Keet se gedig, Muskietejag.
Video
Kevin Leo – Oppiestoep
Kevin vertel die storie van Aspoestertjie wat op haar oudag drie wense kry.
Video
‘Sewe-en-sewentig missed calls’ – Oppiestoep
Andries Vermeulen deel die jongste statistieke van telefoonoproepe met ons.
Video
‘I’ve got it’– Oppiestoep
Vind uit wat gebeur het toe Wicus van der Merwe saam met ’n Engelsman gaan pakkies haal het by die poskantoor.
Video
Pieter Smith – Oppiestoep
Pieter Smith vertel van die ‘moerse miracle’ by die viswaters.
Wys nog
24 van 35