web uni tv guide
Oppiestoep
web uni tv guide

Oppiestoep

145GeselsprogramPG

Lag vir ’n slag lekker saam

‘Sewe-en-sewentig missed calls’ – Oppiestoep

00:01:29
Andries Vermeulen deel die jongste statistieke van telefoonoproepe met ons.
‘Sewe-en-sewentig missed calls’ – Oppiestoep Image : 8099

Het jy dit misgeloop?

Die reis Kaap toe – OppieStoep Image : 16111
Ou Matiel – OppieStoep Image : 16084
Ou Matiel – OppieStoepNico Smit vertel ’n storie oor mense van die Kalahari.
Proefkonyne – Oppiestoep Image : 16053
Proefkonyne – OppiestoepWicus van der Merwe vertel van 'n vriend wat pille ontwerp het wat bejaardes jonger maak.
"Pavement" – OppieStoep Image : 16019
"Pavement" – OppieStoepMervin "Shorty" Beukes vertel 'n storie oor mense in Namibië en Pietman vertel oor 'n juffrou wat sukkel met 'n kind se skoolskoene.
Die begrafnisondernemer – Oppiestoep Image : 15938
Die begrafnisondernemer – OppiestoepPieter Koegelenberg vertel ’n storie van ’n uitstappie met sy pa, ’n begrafnisondernemer.
Vinnigste ding in die wêreld – Oppiestoep Image : 15887
Vinnigste ding in die wêreld – OppiestoepDie gaste op hierdie week se Oppiestoep is Pellie Brink van Radio Namakwa, Johan Roos van Bok Radio en Tracey Lange van KFM. Pellie vertel oor 'n outjie wat werk gesoek het.
Stories uit Voetspore – Oppiestoep Image : 15838
Stories uit Voetspore – OppiestoepJohan Badenhorst, aanbieder van die program Voetspore, is een van die gaste op Oppiestoep se tweede episode. Hy vertel 'n paar staaltjies wat hy gehoor het op sy program.
Doringtak – Oppiestoep Image : 15801
Doringtak – OppiestoepDanneline Ramsden vertel 'n storie wat in 'n plaaslike hof in die Namakwaland destyds plaasgevind het waar 'n man 'n doringtak gebring het om te bewys hy is nie die pa van 'n kind nie.
‘Hy kan nie eens swem nie’ – OppieStoep Image : 15496
‘Hy kan nie eens swem nie’ – OppieStoepPietman Geldenhuys het dié storie oor ‘n verskriklike duur hond net té lekker vertel!
Vindingrykheid – Oppiestoep Image : 13864
Vindingrykheid – OppiestoepPietman vertel 'n vlugtige verhaal oor 'n baie kort reis...
Die wind in Windhoek – Oppiestoep Image : 13857
Die wind in Windhoek – OppiestoepDié storie deur Lyntjie Jaars het ons laat lê van die lag!
Lekker Jan! – Oppiestoep Image : 13611
Lekker Jan! – OppiestoepWie is dan nou nie lus om te skoffel op hierdie deuntjie nie?
Rooiworsies, vlamme en katte – Oppiestoep 5 Image : 12382
Rooiworsies, vlamme en katte – Oppiestoep 5Dié staaltjie sal maak dat ons nooit weer dieselfde sal kyk na katte en melk nie…
Storievertel in Afrikaans – OppieStoep 5 Image : 12324
Storievertel in Afrikaans – OppieStoep 5Kom lag lekker saam met die nuwe seisoen van OppieStoep vanaf 3 Julie 2021 om 19:30.
Soos blits – Oppiestoep Image : 7325
Soos blits – OppiestoepKyk, ’n vliegtuig is vinnig, maar het jy al ’n rooi Pegasus-lorrie in aksie gesien?
Tannie in ‘trokkie’ – Oppiestoep. Image : 8209
Tannie in ‘trokkie’ – Oppiestoep.Vind uit wat gebeur wanneer twee susters die pad dorp toe aandurf in ’n ‘trokkie’.
‘Padskraper-padskraper’ – Oppiestoep Image : 8103
‘Padskraper-padskraper’ – OppiestoepSó breek jy ’n ongemaklike stilte op die pad.
Eersdaags terug op die stoep – Oppiestoep Image : 6795
Eersdaags terug op die stoep – OppiestoepDie nuutste seisoen van Oppiestoep is vanaf 6 Oktober om 1830 te sien op DStv–kanaal 144.
Pieter Smith – Oppiestoep Image : 8097
Pieter Smith – OppiestoepPieter Smith vertel van die ‘moerse miracle’ by die viswaters.
‘I’ve got it’– Oppiestoep Image : 8098
‘I’ve got it’– OppiestoepVind uit wat gebeur het toe Wicus van der Merwe saam met ’n Engelsman gaan pakkies haal het by die poskantoor.
‘Sewe-en-sewentig missed calls’ – Oppiestoep Image : 8099
‘Sewe-en-sewentig missed calls’ – OppiestoepAndries Vermeulen deel die jongste statistieke van telefoonoproepe met ons.
Kevin Leo – Oppiestoep Image : 8100
Kevin Leo – OppiestoepKevin vertel die storie van Aspoestertjie wat op haar oudag drie wense kry.
Muskietejag – Oppiestoep Image : 8101
Muskietejag – OppiestoepHuman du Toit gee nuwe betekenis aan A.D. Keet se gedig, Muskietejag.
Tel die volk – Oppiestoep Image : 8102
Tel die volk – OppiestoepAlbert Bok vertel van 1994, die nuwe Suid-Afrika en die sensus van daardie jare.
Die reis Kaap toe – OppieStoep

Hierdie behoort ook jou aandag te trek

NOG VERMAAK

Vandag
Maandag
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag