Voor die eerste uitsending in 1976 was die gedagte van TV volksvreemd. Oppi Kassie is ’n dokumentêre reeks wat fokus op die geskiedenis van TV in Suid-Afrika.
S1 | E25
04 April 16:30
'S1/E25'. Die programme van die 1990's het veral klem op sosiale temas geplaas. Ons kyk onder meer na Hagenheim - Streng...