📆 34
📍 Krugersdorp
💼 Besigheidsspesialis
Hoekom het jy ingeskryf?
Vir die avontuur van dit en om ’n kans te vat op liefde.
Wat soek jy in ’n man?
Lojaliteit en respek. Iemand wat saam my die lewe kan aandurf en my ook kan uitdaag met nuwe ervarings en net om fun te hê.