📆 25
📍 Kaapstad
💼 Admin koördineerder / Sportmasseuse
Hoekom het jy ingeskryf?
As mens nie probeer nie, sal jy nie weet nie! Ek het net ’n kans gevaag om te probeer.
Wat soek jy in ’n man?
Avontuur , respek, lojaliteit en tyd. Mag dalk vir baie mense snaaks klink maar is die klein dinge in die lewe wat saak maak. Iemand om mee te bou en pad mee te stap.